song lyrics / Onbeskaamd / U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics  | FRen Français

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics

Performer Onbeskaamd

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie song lyrics by Onbeskaamd official

U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie is a song in Afrikaans

U goedheid, Heer, is so onpeilbaar
Wie word daardeur nie diep getref?
U goedheid, Heer, is onvergaanbaar
Ons wil ons hart tot U verhef

Aan U alleen ons dank en ere
U wat ons in U liefde lei
U sal ons nooit vergeet nie, Here
U wil ons in u waarheid lei

U goedheid, Heer, is so onpeilbaar
Wie word daardeur nie diep getref?
U goedheid, Heer, is onvergaanbaar
Ons wil ons hart tot U verhef

Aan U alleen ons dank en ere
U wat ons in U liefde lei
U sal ons nooit vergeet nie, Here
U wil ons in u waarheid lei

Aan U alleen ons dank en ere
U wat ons in U liefde lei
U sal ons nooit vergeet nie, Here
U wil ons in u waarheid lei
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Goedheid Heer Kan Ons Nie Peil Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid