song lyrics / Onbeskaamd / Onveranderlike Een lyrics  | FRen Français

Onveranderlike Een lyrics

Performer Onbeskaamd

Onveranderlike Een song lyrics by Onbeskaamd official

Onveranderlike Een is a song in Afrikaans

Hierdie lewe is onseker
Wat stewig lyk kan vinnig verdwyn
Daar's niks so seker in hierdie lewe
En so standvastig soos U

Onveranderlike Een
Die konstante in my lewe
My rots, my huis
Onveranderlike Een
Ligtoring in my lewe
My ware noord

Dit wat nou helder skyn kan net so vinnig kwyn
Leë beloftes, 'n beker van pyn
Maar U beloftes Heer, staan deur die eeue heen
My vaste fondament

Onveranderlike Een
Die konstante in my lewe
My rots, my huis
Onveranderlike Een
Ligtoring in my lewe
My ware noord

Onveranderlike Een
Die konstante in my lewe
My rots, my huis
Onveranderlike Een
Ligtoring in my lewe
My ware noord

Ek hou my oog op dit wat vas is
Ek hou my oog op U
Ek hou my oog op dit wat vas is
Ek hou my oog op U

Onveranderlike Een
Die konstante in my lewe
My rots, my huis
Onveranderlike Een
Ligtoring in my lewe
My ware noord

Onveranderlike Een
Die konstante in my lewe
My rots, my huis
Onveranderlike Een
Ligtoring in my lewe
My ware noord
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onveranderlike Een lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid