song lyrics / Onbeskaamd / Nuwe Generasie lyrics  | FRen Français

Nuwe Generasie lyrics

Performer Onbeskaamd

Nuwe Generasie song lyrics by Onbeskaamd official

Nuwe Generasie is a song in Afrikaans

Daar is 'n nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Hulle kreet is Jesus
Hulle harte is aan die brand

Hulle voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Hulle harte is bereid
Om te glo in God se woord

Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus, hulle glo in Sy naam
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons
Hier kom ons
'n Nuwe generasie

Ons is die nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Ons kreet is Jesus
Ons harte is aan die brand

Ons voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Ons harte is bereid, ja
Om te glo in God se woord

Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus, hulle glo in Sy naam
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons
Hier kom ons
'n Nuwe generasie

Mense wat roep na Jesus
Mense wat soek na Hom
Mense wat roep na Jesus
Mense wat soek na Hom

(Daar's 'n nuwe generasie in ons land)
(Hulle glo in Jesus, hulle glo in Sy naam)
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons
Hier kom ons
'n Nuwe generasie

'n Nuwe generasie
Ja
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nuwe Generasie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid