song lyrics / Onbeskaamd / Jesus Is Die Hoop lyrics  | FRen Français

Jesus Is Die Hoop lyrics

Performer Onbeskaamd

Jesus Is Die Hoop song lyrics by Onbeskaamd official

Jesus Is Die Hoop is a song in Afrikaans

Ek kyk na die berge
Waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde gemaak het

En as ek struikel
Sal Hy nie slaap nie, as ek val
Sal Hy my ophelp

Jesus is die hoop
Jesus is die hoop vir my
Dis Hy
Al gaan ek deur die dood
Jesus bly die hoop vir my
Ja dis Hy

Ek kyk na die berge
Waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde gemaak het

En as ek struikel
Sal Hy nie slaap nie, as ek val
Sal Hy my ophelp

Jesus is die hoop
Jesus is die hoop vir my
Ja dis Hy
Al gaan ek deur die dood
Jesus bly die hoop vir my
Ja dis Hy

Niks kan my skei van die liefde van Jesus
Want Sy bloed het betaal vir my
Jesus is die hoop
Jesus is die hoop vir my
Ja dis Hy, o

Al lê ek in 'n hospitaal, is Hy daar by my
Sy belofte van die ewige lewe en Sy Gees omvou my
Geen siekte, geen dood
Geen mag sal my weg kan steel

Want Jesus is die hoop
En Jesus bly die hoop
Ja, Jesus bly die hoop
Jesus bly die hoop

Jesus is die hoop
Jesus is die hoop vir my
Ja dis Hy
Al gaan ek deur die dood
Jesus bly die hoop vir my, o
Ja dis Hy

En niks kan my skei van die liefde van Jesus
Want Sy bloed het betaal vir my
Jesus is die hoop
Jesus is die hoop vir my
Ja dis Hy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus Is Die Hoop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid