song lyrics / Onbeskaamd / Ek Kies Jesus lyrics  | FRen Français

Ek Kies Jesus lyrics

Performer Onbeskaamd

Ek Kies Jesus song lyrics by Onbeskaamd official

Ek Kies Jesus is a song in Afrikaans

Ons lewe bestaan uit besluite
Ons maak keuses
Ons leef en leer
En nou staan ek hier voor 'n kruispad
En ek moet besluit watter pad om te kies

Op die een pad is wat die wêreld offer
Al sy mag, sy rykdom en roem
Op die ander net 'n Man met merke op Sy hand
Maar daar's genade in Sy oë en daar is krag in Sy naam

Ek kies Jesus
Ek kies Jesus
Sonder 'n twyfel in my hart
Ek kies Jesus

Nie vir 'n wonderwerk, maar vir wie Hy is
Nie vir Bethlehem, maar vir Golgota
Nie vir 'n oomblik, maar vir ewig
Ek kies Jesus

My lewe lank het ek my eie kop gevolg
Ek was in beheer van my self
Wat is dan die nut van 'n Redder
As ek my eie lewe stuur?

Toe hoor ek Hy praat die taal van liefde
Woorde wat herstel en genees
Selfs op die kruis het Sy liefde my ook ingesluit
Nou roep Hy my om te volg en my verlede te los

Ek kies Jesus
Ek kies Jesus
Sonder 'n twyfel in my hart
Ek kies Jesus

Nie vir 'n wonderwerk, maar vir wie Hy is
Nie vir Bethlehem, maar vir Golgota
Nie vir 'n oomblik, maar vir ewig
Ek kies Jesus

Ek kies Jesus
Ek kies Jesus
Sonder 'n twyfel in my hart
Ek kies Jesus

Nie vir 'n wonderwerk, maar vir wie Hy is
Nie vir Bethlehem, maar vir Golgota
Nie vir 'n oomblik, maar vir ewig
Ek kies Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Kies Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid