song lyrics / Onbeskaamd / Alfa En Omega lyrics  | FRen Français

Alfa En Omega lyrics

Performer Onbeskaamd

Alfa En Omega song lyrics by Onbeskaamd official

Alfa En Omega is a song in Afrikaans

By Golgota
Waar liefde wen
Buig ek my knieë
Hoor ek Sy stem

Hy bring Sy hart
Ook na die kruis
Die Vader hart
Vir ons te wys

Prys die Alfa, Omega, my eerste, my laaste
My begin en einde, my alles vir ewig
Prys Hom
O, ja prys Hom

By die leë graf
Waar lewe wen
Vind ek die hoop
En hoor ek Sy stem

Ek bring my hart
Om ook te wys
Dat Jesus lewe
Hier binne my, o

Prys die Alfa, Omega, my eerste, my laaste
My begin en einde, my alles vir ewig
Prys die Alfa, Omega, my eerste, my laaste
My begin en einde, my alles vir ewig
Prys Hom
Ja prys Hom
Prys Hom
Ja ek prys Hom

Geheime krag
In mistieke lig
Breek deur in Jesus
Die ware lig

En deur Sy Gees
Wat in my bly
Brand daar 'n vuur, ja
Hier binne my

Prys die Alfa, Omega, my eerste, my laaste
My begin en einde, my alles vir ewig
Prys die Alfa, Omega, my eerste, my laaste
My begin en einde, my alles vir ewig
Prys Hom
O, prys Hom
Ja ons prys Hom
O, ek prys Hom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alfa En Omega lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid