song lyrics / Min Shaw / Tingeling lyrics  | FRen Français

Tingeling lyrics

Performer Min Shaw

Tingeling song lyrics by Min Shaw official

Tingeling is a song in Afrikaans

Dis 'n tingelingeling en 'n tongelongelong
Die apie sit op 'n klip
Dis 'n tingelingeling en 'n tongelongelong
Sy ogies knip knip knip

Hy is so baie vaak
Hy sit dae lank en gaap
Die apie wil nou slaap
Hy's tingelinge baie vaak

Dis 'n pangelangelang en 'n pongelongelong
Die voëltjies hou hom dop
Dis 'n pangelangelang en 'n pongelongelong
Hul sien hoe knik sy kop

Hy's baie moeg en vaal
En as die daglig daal
Dan sien hul nog 'n maal
Hoe hy na droomland dwaal

Dis 'n tingelingeling en 'n tongelongelong
Die apie sit op 'n klip
Dis 'n tingelingeling en 'n tongelongelong
Sy ogies knip knip knip

Hy is so baie vaak
Hy sit daar lank en gaap
Die apie wil nou slaap
Hy's tingelinge baie vaak

Dis 'n pangelangelang en 'n pongelongelong
Die voëltjies hou hom dop
Dis 'n pangelangelang en 'n pongelongelong
Hul sien hoe knik sy kop

Hy's baie moeg en vaal
En as die daglig daal
Dan sien hul nog 'n maal
Hoe hy na droomland dwaal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tingeling lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid