song lyrics / Min Shaw / Die Ou Kraal Liedjie lyrics  | FRen Français

Die Ou Kraal Liedjie lyrics

Performer Min Shaw

Die Ou Kraal Liedjie song lyrics by Min Shaw official

Die Ou Kraal Liedjie is a song in Afrikaans

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die ou kraal liedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome, ribbokke wat daar teen die rantjie staan

Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Sing ons die ou kraal liedjie saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Ou Kraal Liedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid