song lyrics / Min Shaw / Mieliepap lyrics  | FRen Français

Mieliepap lyrics

Performer Min Shaw

Mieliepap song lyrics by Min Shaw official

Mieliepap is a song in Afrikaans

Ek is lief vir mieliepap
Lekker lekker mieliepap
Gee vir my my mieliepap
Lekker boere mieliepap

Stywe pap, slappe pap
Lekker boere mieliepap
Krimmelpap, putupap
Ons eet almal mieliepap

As ek soggens vroeg opstaan
Net voor pa gaan werk
Dan eet ons ontbyte saam
Want dit maak ons sterk

Ek is lief vir mieliepap
Lekker lekker mieliepap
Gee vir my my mieliepap
Lekker boere mieliepap

Spek en eiers hou ek van
Maar gee my ook mieliepap
Skelfers ook so nou en dan
Maar gee my nog mieliepap

Stywe pap, slappe pap
Lekker boere mieliepap
Krimmelpap, putupap
Ons eet almal mieliepap

Soggens voor ons skool toe gaan
Maak ons gou gou reg
En as ma sê sit maar aan
Dan val almal weg

Ons eet al ons mieliepap
Lekker lekker mieliepap
Gee vir my my mieliepap
Lekker boere mieliepap

Koning's kos en kaviar
Mieliepap by oor so waar
Strooi met suiker melk en room
Elke honger boer se droom

Stywe pap, slappe pap
Lekker boere mieliepap
Krimmelpap, putupap
Ons eet almal mieliepap

Ek moet soggens vroeg opstaan
Want my maagie skree
Hul gaan na die tafel gaan
Sien wat mammie gee

Sy gee vir ons mieliepap
Lekker lekker mieliepap
Gee vir my my mieliepap
Lekker boere mielipap
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mieliepap lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid