song lyrics / Min Shaw / Saggies En Teer lyrics  | FRen Français

Saggies En Teer lyrics

Performer Min Shaw

Saggies En Teer song lyrics by Min Shaw official

Saggies En Teer is a song in Afrikaans

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Ernstig vriendelik teer roep die Heiland
Hy roep o sondaar kom tuis

Dink aan sy liefde wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy skenk vergifnis hoe groot ook ons sonde
Skenk dit vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Ernstig vriendelik teer roep die Heiland
Hy roep, o sondaar
Hy roep, o sondaar
Hy roep, o sondaar kom tuis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Saggies En Teer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid