song lyrics / Min Shaw / Skoolvakansie lyrics  | FRen Français

Skoolvakansie lyrics

Performer Min Shaw

Skoolvakansie song lyrics by Min Shaw official

Skoolvakansie is a song in Afrikaans

As 'n kind moet skool toe gaan moet hy oplet en verstaan
En dan hoor wat Juffrou sê en al jou lesse leer
Aai ma se hart is bly jy't 'n mooi raport gekry
Want soos al jou maatjies het jy hard probeer

Ons pak al ons boeke in en ons kan nou vrolik sing
Want dit is weer skoolvakansie
'n Kwartaal se harde leer na 'n skoolkonsert of twee
Kry die kinders 'n blaaskansie

Van die somme is ek sat van en van prentjies sit en plak
En soos pa ook somtyds sê dit is tyd om uit te span
Ons pak al ons boeke in en ons kan nou vrolik sing
Maar lief Juffrou ons sal na jou verlang

Kry die kinders 'n blaas kansie

Van die somme is ek sat van en van prentjies sit en plak
En soos pa ook somtyds sê dit is tyd om uit te span
Ons pak al ons boeke in en ons kan nou vrolik sing
Maar lief Juffrou ons sal na jou verlang
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skoolvakansie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid