song lyrics / Min Shaw / Ek Is Klompie-Klomp lyrics  | FRen Français

Ek Is Klompie-Klomp lyrics

Performer Min Shaw

Ek Is Klompie-Klomp song lyrics by Min Shaw official

Ek Is Klompie-Klomp is a song in Afrikaans

Ek is Klompie Klomp en ek werskaf rond om die skoene klaar te kry
Elke kind wat vra hy wil skoene dra se ou hartjie maak ek bly
Daar is stewels bruin en sandale fyn wat sal pas vir elke kind
Jy sal jou vergaap oor wat ek kan maak as ek net die tyd kan vind

Ek kan my tog so bekommer
Tika-tika-toka-tika-tok-tok-tok
Sê my net wat is jou nommer?

Tika-toka-toka-tika-tok-tok-tok

Ek is Klompie Klomp en ek werskaf rond om die skoene klaar te kry
Elke kind wat vra hy wil skoene dra se ou hartjie maak ek bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Klompie-Klomp lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the top of the heart
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid