song lyrics / Lollos / Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics  | FRen Français

Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics

Performer Lollos

Tannie Met Die Rooi Rokkie song lyrics by Lollos official

Tannie Met Die Rooi Rokkie is a song in Afrikaans

Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die geel rokkie
Tannie met die pienk, Tannie met die wit
Tannie met die pers rokkie

Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die geel rokkie
Tannie met die pienk, Tannie met die wit
Tannie met die pers rokkie

Ek vat haar aan haar handjie en ek lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie
Ek vat haar aan haar handjie en ek lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie

Dis 'n bo baadjie dis 'n onder baadjie
Dis 'n noot vir noot baadjie
Dis 'n swart baadjie dis 'n bruin baadjie
Dis 'n blou en 'n groen baadjie

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid