song lyrics / Lollos / Lollos, Ek Hou Van Jou lyrics  | FRen Français

Lollos, Ek Hou Van Jou lyrics

Performer Lollos

Lollos, Ek Hou Van Jou song lyrics by Lollos official

Lollos, Ek Hou Van Jou is a song in Afrikaans

Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Ek en ou Lollollollollos saam

Hy kan nie kos kook nie
Sy kos is rou
Hy kan nie tee maak nie
Sy tee is flou
Hy kan nie brood bak nie
Dis als verbrou
Maar Lollollollollos ek hou van jou

Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?

Dan loop ons so onder deur die M, A, A, N
Dan loop ons so onder deur die M, A, A, N
Dan loop ons so onder deur die M, A, A, N
Ek en ou Lollollollollos S, A, A, M

Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Lollollollollos, ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?

Hy kan nie kos kook nie
Sy kos is rou
Hy kan nie tee maak nie
Sy tee is flou
Hy kan nie brood bak nie
Dis als verbrou
Maar Lollollollollos ek hou van jou
Maar Lollollollollos ek hou van jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lollos, Ek Hou Van Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid