song lyrics / Lollos / Hoe Maak Die Krokkedil? lyrics  | FRen Français

Hoe Maak Die Krokkedil? lyrics

Performer Lollos

Hoe Maak Die Krokkedil? song lyrics by Lollos official

Hoe Maak Die Krokkedil? is a song in Afrikaans

Almal kom saam
Ons soek die dier se naam
Watter geluid maak hy?
En sal jy dit kan kry?

Hoe maak die hondjie? (Woef woef)
En die katjie? (Miaaauw)
En die donkie? (Hie ha)
En die koei? (Moe moe)
En die padda? (Kwaak kwaak)
En die skapie? (Mêêêê)
En die krokkodil?
Hoe maak die krokkodil?

Die krokodille, hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy eet nooit te veel nie
Gebruik nie 'n sambreel nie
Hy kners graag op sy tande
Hy was altyd sy hande
En skielik word dit stil
Hoor hoe maak die krokodil

Die krokodille, hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy's skaam, maar gee niks grille
Drink graag sy kopseerpille
En hy bak in die son met donkerbrille

Wat van in n boek?
Die antwoord wat ons soek
Daar staan niks geskrywe van geluide
Van wat?
Die geluide
Die krokodil kan jou byt want sy tande is mooi blink
Maar niemand weet hoe krokodille klink

Die krokodille, hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy eet nooit te veel nie
Gebruik nie 'n sambreel nie
Hy kners graag op sy tande
Hy was altyd sy hande
En skielik word dit stil
Hoor hoe maak die krokodil

Die krokodille, hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy's skaam, maar gee niks grille
Drink graag sy kopseerpille
En hy bak in die son met donkerbrille

Almal kom tessame, ons soek die dier se name
Watter geluid maak hy?
En sal jy dit kan kry?

Hoe maak die hondjie? (Woef woef)
En die katjie? (Miaaauw)
En die donkie? (Hie ha)
En die koei? (Moe moe)
En die padda? (Kwaak kwaak)
En die skapie? (Mêêêê)
En die krokkodil?
Hoe maak die krokkodil?

Die krokodille hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy eet nooit te veel nie
Gebruik nie n sambreel nie
Hy kners graag op sy tande
Hy was altyd sy hande
En skielik word dit stil, hoor hoe maak die krokodil

Die krokodille hoe maak hulle?
Niemand weet dit, miskien weet julle?
Hy's skaam, maar gee niks grille
Drink graag sy kopseerpille
En hy bak in die son met donkerbrille
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Maak Die Krokkedil? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid