song lyrics / Lollos / Dae Van Die Week lyrics  | FRen Français

Dae Van Die Week lyrics

Performer Lollos

Dae Van Die Week song lyrics by Lollos official

Dae Van Die Week is a song in Afrikaans

Kom jy dan van ver af?
Of kom jy van naby
Oral in die wêreld sal jy weer dieselfde kry
Sewe dae in elke week
Dit moet ons almal leer
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7
Kry dit elke keer

Kom ons sing die liedjie saam
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag en
Vrydag
Saterdag
Sondag, Sondag, Sondag

Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag en
Vrydag
Saterdag
Sondag, Sondag, Sondag

Kom jy dan van ver af?
Of kom jy van naby
Oral in die wêreld sal jy weer dieselfde kry
Sewe dae in elke week
Dit moet ons almal leer
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7
Kry dit elke keer

Kom ons sing die liedjie saam
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag en
Vrydag
Saterdag
Sondag, Sondag, Sondag

Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag en
Vrydag
Saterdag
Sondag, Sondag, Sondag

Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag en
Vrydag
Saterdag
Sondag, Sondag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dae Van Die Week lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid