song lyrics / Lollos / My Naam Is Lollos lyrics  | FRen Français

My Naam Is Lollos lyrics

Performer Lollos

My Naam Is Lollos song lyrics by Lollos official

My Naam Is Lollos is a song in Afrikaans

My naam is Lollos
Ek's van 'n ander planeet
Ek is n oulike outjie
Dit moet julle weet
Noem my net Lollos
As jy my soek moenie wag
Jaag al die spoke nou weg
Want ek kan vlieg as jy lag

Ek het twee vlerkies
Wat ek mee kan vlieg
Heen en weer as ek loop
Sien jy hoe ek wieg
Ek het twee oortjies
Jy kan dit trek as jy vra
Hul's baie lank
Maar dis maklik om n keppie te dra

Net soos jy wil ek lag dans en speel
En ek wil alles met my maatjies deel
Een, twee, drie, Lollos is nou hier om te bly

Sy naam is Lollos
Hy's van 'n ander planeet
Hy is n oulike outjie
Dit moet julle weet
Noem hom net Lollos
As jy hom soek moenie wag
Jaag al die spoke nou weg
Want hy kan vlieg as jy lag

My naam is Lollos
Eks van 'n ander planeet
Ek is n oulike outjie
Dit moet julle weet
Noem my net Lollos
As jy my soek moenie wag
Jaag al die spoke nou weg
Want ek kan vlieg as jy lag

Noem my net Lollos
Noem my net Lollos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Naam Is Lollos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid