paroles de chanson / Lollos parole / Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics  | ENin English

Paroles de Tannie Met Die Rooi Rokkie

Interprète Lollos

Paroles de la chanson Tannie Met Die Rooi Rokkie par Lollos lyrics officiel

Tannie Met Die Rooi Rokkie est une chanson en Afrikaans

Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die geel rokkie
Tannie met die pienk, Tannie met die wit
Tannie met die pers rokkie

Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die geel rokkie
Tannie met die pienk, Tannie met die wit
Tannie met die pers rokkie

Ek vat haar aan haar handjie en ek lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie
Ek vat haar aan haar handjie en ek lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie

Dis 'n bo baadjie dis 'n onder baadjie
Dis 'n noot vir noot baadjie
Dis 'n swart baadjie dis 'n bruin baadjie
Dis 'n blou en 'n groen baadjie

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tannie Met Die Rooi Rokkie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid