song lyrics / Laurika Rauch / Jy Is Te Dierbaar lyrics  | FRen Français

Jy Is Te Dierbaar lyrics

Performer Laurika Rauch

Jy Is Te Dierbaar song lyrics by Laurika Rauch official

Jy Is Te Dierbaar is a song in Afrikaans

Jy is te dierbaar om seer te kry
Jy is te dierbaar om seer te kry

Dit sou niks goed beteken
As ek hier sou bly
Ons albei sou net
Daaronder ly

Dus wens my vaarwel
Voor ek nogeens wil bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Jy stort nou 'n traan jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek is bang vir die spoke
Van dae lank geleë
Wat my nie wil toelaat
Om liefde te gee

Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
Hier heel alleen moet ek bly staan
Besef jy dan nie net jy baat daarby
Want jy is te dierbaar om seer tekry

Jy stort nou 'n traan jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby want jy is te dierbaar om seer te kry

Jy is te dierbaar om seer te kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Is Te Dierbaar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid