song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Kyk Op Kyk Af lyrics  | FRen Français

Kyk Op Kyk Af lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Kyk Op Kyk Af song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Kyk Op Kyk Af is a song in Afrikaans

Kyk op kyk af kyk links kyk regs kyk kyk wat sien jy daar?
Voel hier voel daar voel nou voel gou voel alles en ervaar
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

Ruik hier ruik daar ruik aan 'n blom en ruik die lekker geur
Proe dit proe dat proe soet en sout proe wat jou tong jou leer
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

Hoor met jou ore hoor hoe sing ons saam
Ek kan hoor hoe sing jy saam prys ons Sy naam
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kyk Op Kyk Af lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid