song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Soos Klei lyrics  | FRen Français

Soos Klei lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Soos Klei song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Soos Klei is a song in Afrikaans

Soos die klei in die hand van die pottebakker
So is jy in my hand sê die Heer
Soos die klei in die hand van die pottebakker
So maak ek jou ‘n beeld tot My eer

Vorm my Here God
Vorm my en vou my al kry ek seer
Vorm my Here God
U weet hoe U my wil hê o Heer

So is ek in U hand o Heer
Soos die klei in die hand van die pottebakker
So maak U my ‘n beeld tot U eer (So maak U my ‘n beeld tot U eer)
So maak U my ‘n beeld tot U eer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos Klei lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid