song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Jona lyrics  | FRen Français

Jona lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Jona song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Jona is a song in Afrikaans

Jona Jona gaan na Nineve
Jona Jona gaan na Nineve
Maar Jona wou toe nie
Want kyk die mense ken my nie hulle sal nie na my luister nie
Ek sal maar in ‘n boot wegry waar niemand my ooit weer sal kry
Na Tarsis vaar hy oor die see en nie na Nineve

O Jona Jona gaan na Nineve (Ek wil nie)
Jona Jona gaan na Nineve
Maar God vergeet hom nie
Hy stuur die boot in 'n groot orkaan en die mense vrees almal sal vergaan
Die lot wys toe vir Jona aan en almal weet toe wat gaan aan
Ek wou nie luister na God’s woord gooi my maar uit die boot

O Jona Jona gaan na Nineve
Jona Jona gaan na Nineve
Maar nou’s hy in die see
Die Here het ‘n vis gebring die vis sluk toe vir Jona in
Maar Jona bid en smeek toe mooi tot die vis hom weer uitgooi
Maar toe hy op die strand uitkom sê die Heer vir hom

O Jona Jona gaan na Nineve (Ek sal ja)
Jona Jona gaan na Nineve
Jona Jona gaan na Nineve (Hier gaan ek)
Jona Jona gaan na Nineve
Ek gaan na Nineve
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jona lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid