song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Martha, Martha lyrics  | FRen Français

Martha, Martha lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Martha, Martha song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Martha, Martha is a song in Afrikaans

Martha Martha kyk hoe skarrel jy
Op en af net soos ‘n hommelby
Marta Marta jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die Heer

O ek het so baie werk
Opruim kos kook en naaldwerk
Nee sê Jesus staan eers stil
Luister eers na wat Ek wil

Martha Martha kyk hoe skarrel jy
Op en af net soos ‘n hommelby
Marta Marta jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die Heer

Ek moet bak en brou en vee
Meer nog as my beste gee
Ja maar Martha wat van rus?
Weet jy wat belangrik is?

Martha Martha kyk hoe skarrel jy
Op en af net soos ‘n hommelby
Martha Martha jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Martha, Martha lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid