song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Daniël lyrics  | FRen Français

Daniël lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Daniël song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Daniël is a song in Afrikaans

Daniël Daniël bly vertrou God help jou nou
Daniël Daniël jy moet vertrou Hy help jou nou

As jy in die kuil van die leeus moet sit
En hul asem stink en hul tande is wit
Voordat hulle byt word hul bekke toegesluit

Daniël Daniël bly vertrou God help jou nou
Daniël Daniël jy moet vertrou Hy help jou nou

Die leeus is ooral om jou jy's bang en alleen
En daar is niemand wat jou hulp kan verleen
Bly net vertrou daar's 'n Engel naby jou

Daniël Daniël o bly vertrou God help jou nou
Daniël Daniël jy moet vertrou Hy help jou nou

Ek moes sukkel in die moeillikheid
En ek het gewonder hoe kom ek daaruit
Maar toe ek dit onthou toe dink ek weer aan jou

Daniël Daniël bly vertrou God help jou nou
Daniël Daniël jy moet vertrou Hy help jou nou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daniël lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid