song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Loof Die Heer, Hy Is Goed lyrics  | FRen Français

Loof Die Heer, Hy Is Goed lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Loof Die Heer, Hy Is Goed song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Loof Die Heer, Hy Is Goed is a song in Afrikaans

Loof die Heer Hy is goed
Loof Sy Heilige Naam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag

Hy't my sonde vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag

Loof o Hemel die Heer
Al die Engele saam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loof Die Heer, Hy Is Goed lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid