paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Loof Die Heer, Hy Is Goed lyrics  | ENin English

Paroles de Loof Die Heer, Hy Is Goed

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Loof Die Heer, Hy Is Goed par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Loof Die Heer, Hy Is Goed est une chanson en Afrikaans

Loof die Heer Hy is goed
Loof Sy Heilige Naam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag

Hy't my sonde vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag

Loof o Hemel die Heer
Al die Engele saam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Loof Die Heer, Hy Is Goed

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid