paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Superhero lyrics  | ENin English

Paroles de Superhero

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Superhero par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Superhero est une chanson en Afrikaans

Wie is groot en sterk soos Hy?
Wie is die een wat ons bevry?
Hy het die duiwel klaar gewen
Hoor net die Almag van Sy stem

Jesus U is my hero
Jesus U is my superhero
U krag is in my U mag is in my
Want Jesus U is my hero

U Woord maak my sterk
U krag onbeperk
Want Jesus U is my
Jesus U is my
Jesus U is my hero

Wie het die aarde als gemaak?
Wie het die storms stilgemaak?
Wie't uit die dood uit opgestaan?
Wie het die vyand klaar verslaan?

Jesus U is my hero
Jesus U is my superhero
U krag is in my U mag is in my
Want Jesus U is my hero

U Woord maak my sterk
U krag onbeperk
Want Jesus U is my
Jesus U is my
Jesus U is my hero
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Superhero

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la loupe
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid