paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Kyk Op Kyk Af lyrics  | ENin English

Paroles de Kyk Op Kyk Af

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Kyk Op Kyk Af par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Kyk Op Kyk Af est une chanson en Afrikaans

Kyk op kyk af kyk links kyk regs kyk kyk wat sien jy daar?
Voel hier voel daar voel nou voel gou voel alles en ervaar
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

Ruik hier ruik daar ruik aan 'n blom en ruik die lekker geur
Proe dit proe dat proe soet en sout proe wat jou tong jou leer
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

Hoor met jou ore hoor hoe sing ons saam
Ek kan hoor hoe sing jy saam prys ons Sy naam
As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer

As jy net kyk dan sal jy sien die wonder van ons Heer
Die wonder van Sy skepping waarvan ons meer kan leer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kyk Op Kyk Af

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid