song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Hy't Dit Mooi Gemaak lyrics  | FRen Français

Hy't Dit Mooi Gemaak lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Hy't Dit Mooi Gemaak song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Hy't Dit Mooi Gemaak is a song in Afrikaans

Kyk net al die strome
Kyk net hoe dit vloei
Kyk na al die bome
Kyk hoe dat hul groei

Oral is daar blomme
In die helder son
En diere op die velde wat na die water kom

Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't hulle so perfek gemaak
Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak

Kyk net al die kranse
Die berge hoog en blou
Eende en ook ganse kan op Hom vertrou

Sy reën val op die velde
En die gras is groen
Kyk net al die wonders
Wat die Here doen

Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't hulle so perfek gemaak
Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy't Dit Mooi Gemaak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid