paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Hy't Dit Mooi Gemaak lyrics  | ENin English

Paroles de Hy't Dit Mooi Gemaak

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Hy't Dit Mooi Gemaak par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Hy't Dit Mooi Gemaak est une chanson en Afrikaans

Kyk net al die strome
Kyk net hoe dit vloei
Kyk na al die bome
Kyk hoe dat hul groei

Oral is daar blomme
In die helder son
En diere op die velde wat na die water kom

Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't hulle so perfek gemaak
Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak

Kyk net al die kranse
Die berge hoog en blou
Eende en ook ganse kan op Hom vertrou

Sy reën val op die velde
En die gras is groen
Kyk net al die wonders
Wat die Here doen

Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't hulle so perfek gemaak
Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Hy't dit alles perfek vir ons gemaak
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy't Dit Mooi Gemaak

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à droite de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid