song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis lyrics  | FRen Français

Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis is a song in Afrikaans

Ek's so bly dat ek woon in 'n huis
En nie in 'n gat soos 'n muis
Miskien voel hy daar tuis hierdie kleine kleine muis
Ek's so bly dat ek woon in 'n huis

Ek's so bly ek het 'n bed om in te rus
En nie in 'n rivier soos 'n vis
Want dis lekker om te rus as daar komberse om jou is
Ek's so bly ek het 'n bed om in te rus

Ek's so bly ek het klere aan my lyf
En nie net vel of vere soos 'n duif
Die Here ken vir my en Hy weet wat ek moet kry
Ja ek is bly ek het klere aan my lyf

Ek's so bly dat ek woon in 'n huis
En nie in 'n gat soos 'n muis
Miskien voel hy daar tuis hierdie kleine kleine muis
Ek's so bly dat ek woon (Ek's so bly dat ek woon)
Ek's so bly dat ek woon in 'n
Huis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the heart
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid