paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis lyrics  | ENin English

Paroles de Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis est une chanson en Afrikaans

Ek's so bly dat ek woon in 'n huis
En nie in 'n gat soos 'n muis
Miskien voel hy daar tuis hierdie kleine kleine muis
Ek's so bly dat ek woon in 'n huis

Ek's so bly ek het 'n bed om in te rus
En nie in 'n rivier soos 'n vis
Want dis lekker om te rus as daar komberse om jou is
Ek's so bly ek het 'n bed om in te rus

Ek's so bly ek het klere aan my lyf
En nie net vel of vere soos 'n duif
Die Here ken vir my en Hy weet wat ek moet kry
Ja ek is bly ek het klere aan my lyf

Ek's so bly dat ek woon in 'n huis
En nie in 'n gat soos 'n muis
Miskien voel hy daar tuis hierdie kleine kleine muis
Ek's so bly dat ek woon (Ek's so bly dat ek woon)
Ek's so bly dat ek woon in 'n
Huis
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek's So Bly, Dat Ek Woon In 'n Huis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid