song lyrics / Jan Rhaap / Ramskilpad lyrics  | FRen Français

Ramskilpad lyrics

Performer Jan Rhaap

Ramskilpad song lyrics by Jan Rhaap official

Ramskilpad is a song in Afrikaans

Dis 'n ander ding storie
Wat die vroue nie wil hoor nie
Dis 'n wegbreek kort verhaal wat ek nou skryf

Dis elke jaar in die planne
Word gereel tussen manne
Ons pak die basics in om plek te maak vir nog

Van brandewyn en Coke
'n Stukkie vleis en hout
Vir die vuur

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die vloer is glad
Die vuur is hoog en die aand lank

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die grond is nat
Jou vellies vuil en jou kuif plat

Oor die land se kontoere
Sing ons liedjies van die boere
Jy kan die buskruit ruik wat hang nog aan die loop

Die wat wil speel 'n pootjie
Die wat kan drink 'n sooitjie
Dis 'n naweek wat te vinnig kom en gaan

Van brandewyn en Coke
'n Stukkie vleis en hout
Vir die vuur

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die vloer is glad
Die vuur is hoog en die aand lank

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die grond is nat
Jou vellies vuil en jou kuif plat

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die vloer is glad
Die vuur is hoog en die aand lank

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Trap vas want die grond is nat
Jou vellies vuil en jou kuif plat

Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Vas trap, trap vas soos 'n ramskilpad
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JAN RHAAP

Comments for Ramskilpad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid