song lyrics / Jan Rhaap / Pa Staan Vir Jou lyrics  | FRen Français

Pa Staan Vir Jou lyrics

Performer Jan Rhaap

Pa Staan Vir Jou song lyrics by Jan Rhaap official

Pa Staan Vir Jou is a song in Afrikaans

Kom ons kyk hoe lyk die toekoms aan hierdie kant
Ek sal bid vir goeie kaarte in jou hand
Sal jy vergewe as ek soms ook bang raak om aan te gaan?
Jy moet weet daar lê soveel liefde in jou naam

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou

Hou jou voete op die grond dis waar hulle hoort
Kyk ‘n mens in die oë, soort soek soort
Ek sal die lig wees as jy bang raak in die aand
Jy moet weet daar lê soveel drome waar jy gaan

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou

Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou

Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou
Ek sal jou op my skouers dra
Ook wanneer jy nie vra, ek sal pa staan vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pa Staan Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid