song lyrics / Jan Rhaap / Ons Kan Nie Breek Nie lyrics  | FRen Français

Ons Kan Nie Breek Nie lyrics

Performer Jan Rhaap

Ons Kan Nie Breek Nie song lyrics by Jan Rhaap official

Ons Kan Nie Breek Nie is a song in Afrikaans

Ons kan nie breek nie
Al is ons uit glas gemaak
Ons kan nie vou nie
Weet waar kom ons krag vandaan

Ons is die bousteen
Van dit wat nog moet kom
Ons kan nie breek nie
Nee ons kan nie breek nie

Om 'n hartbos vuur is ons groot gemaak
Het my eerste bier langs Pa gehad
Met 'n dertig nul ses hier langs my sy
Ons kan nie breek nie, ons kan nie breek nie

Ons kan nie stil bly
Dit maak nie saak waar ons gaan
Ons sal moet deel word
Van ons mense en ons bestaan

En nie net leë woorde
En nie net 'n vals profeet
Maar ons kan nie breek nie nee
Ons kan nie breek nie

Om 'n hartbos vuur is ons groot gemaak
Het my eerste bier langs Pa gehad
Met 'n dertig nul ses hier langs my sy
Ons kan nie breek nie, ons kan nie breek nie

Ons kan nie opgee
Al word wat ons doen verdraai
Deur dié wat wil geld maak
En so ook ons volk veraai

Om 'n hartbos vuur is ons groot gemaak
Het my eerste bier langs Pa gehad
Met 'n dertig null ses hier langs my sy
Ons kan nie breek nie, ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER, WERNER BURGER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Comments for Ons Kan Nie Breek Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid