song lyrics / Jan Rhaap / Jan Ek Kan Nie Dans Nie lyrics  | FRen Français

Jan Ek Kan Nie Dans Nie lyrics

Performer Jan Rhaap

Jan Ek Kan Nie Dans Nie song lyrics by Jan Rhaap official

Jan Ek Kan Nie Dans Nie is a song in Afrikaans

Hier's ons weer by nog 'n troue, Frik's nog steeds die single ou en rook 'n sigarette as hul die dansbaan open
Hy sit alleen daar op die kantlyn skink toe nog 'n brandewyn, ek sê hom Frik vir 'n man soos jy sal jy jou gat in rat moet kry

Hy sê Jan ek kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema was sommer by die house partie, teen daai tyd kan 'n man nie reg op staan nie

Girls soek Patrick Swayze
In die lug optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie, Jan ek kan nie dans nie

Dis tien uur en hy sit nog daar ek sê ou Frik kom ek kry jou by die bar, daar's 'n enkel girl wie ek aan jou wil voorstel
Vat haar net vir 'n lekker dans, sy kan lei en jy gaan net saam solank jy net van een tot vier kan tel

Hy sê Jan ek kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema was sommer by die house partie teen daai tyd kan 'n man nie reg op staan nie

Girls soek Patrick Swayze
In die lug optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie, Jan ek kan nie dans nie

Later die aand sien Frik toe kans, die DJ speel 'n vastrap dans maar die man sukkel om op twee voete te staan
Die girl het toe lankal gaan slaap en Frik Macarena op die dansbaan en hy fight toe met die DJ toe hy sê hy's klaar

Maar ou Frik hy kan nie dans nie
Langarm daar's nie 'n kans nie
Jerusalema sommer by die house partie teen daai tyd kan hy ook nie reg op staan nie

Hy's geen Patrick Swayze
As jy my vra klein bietjie lazy
So as jy hom sien moet net nie vra nie, Frik hy kan nie dans nie
Frik hy kan nie dans nie
Frik hy kan nie dans nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jan Ek Kan Nie Dans Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid