song lyrics / Jan Rhaap / 2.4 D lyrics  | FRen Français

2.4 D lyrics

Performer Jan Rhaap

2.4 D song lyrics by Jan Rhaap official

2.4 D is a song in Afrikaans

Biltong pakkie in my gat sak
Skaap tralies en ‘n lang bak
Of ek windpomp werk of ry vir kerk
Hierdie ding kan vas vat

Vroeg in die oggend tot laat aand
Stof strepe oor die rante
Wiele op die paaie waai om die draai
Hierdie ding kan vas vat

Jy sal hom ken as jy hom hoor
As ek hom saggies berre teen my stoot

Draad tang, blou draad
Dertien spanner sit my langs die vuur en
Beesmis, bokdrol skink vir my ‘n brannewyntjie om die uur
Vellie teen die venster, dis my 2.4 D

Opsit kers op ‘n week's dag
Bande check vir ‘n vol vrag
Dis nie net my beste nie dis my enigste
Hierdie ding kan vas vat

Veilings toe voor die naweek
Koedoe wors op die braai breek
Ek gaan kom vir jou as jy vas kan hou
Hierdie ding kan vas vat

Jy gaan bewe op jou stoel
As ek hom warm maak
Gaan jy hom voel

Draad tang, blou draad
Dertien spanner sit my langs die vuur en
Beesmis, bokdrol skink vir my ‘n brannewyntjie om die uur
Vellie teen die venster, dis my 2.4 D

Braaivleis langs die grond pad
Draadloos en geselskap
Jy gaan lekker ry as jy joune kry
Daai ding gaan vas vat

Al die manne gaan wil weet
Is hy sterk genoeg om daai wa te sleep?

Draad tang, blou draad
Dertien spanner sit my langs die vuur en
Beesmis, bokdrol skink vir my ‘n brannewyntjie om die uur
Vellie teen die wet seep

Draad tang, blou draad
Dertien spanner sit my langs die vuur en
Beesmis, bokdrol skink vir my ‘n brannewyntjie om die uur
Vellie teen die venster dis my 2.4 D
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 2.4 D lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid