song lyrics / Herman Kleinhans / Haal 'n Bietjie Asem lyrics  | FRen Français

Haal 'n Bietjie Asem lyrics

Performer Herman Kleinhans

Haal 'n Bietjie Asem song lyrics by Herman Kleinhans official

Haal 'n Bietjie Asem is a song in Afrikaans

Haal ‘n bietjie asem ons kan dit maak
As ons dit kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam

Haal net bietjie asem jy kan dit maak
As jy net weet saam met wie jy staan
Ek glo dis soms moeilik maar jy moet net weet
Daar is ‘n plek ver buite vrees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam

Haal ‘n bietjie asem ons sal dit maak
As ons net kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Haal 'n Bietjie Asem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid