paroles de chanson / Herman Kleinhans parole / Haal 'n Bietjie Asem lyrics  | ENin English

Paroles de Haal 'n Bietjie Asem

Interprète Herman Kleinhans

Paroles de la chanson Haal 'n Bietjie Asem par Herman Kleinhans lyrics officiel

Haal 'n Bietjie Asem est une chanson en Afrikaans

Haal ‘n bietjie asem ons kan dit maak
As ons dit kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam

Haal net bietjie asem jy kan dit maak
As jy net weet saam met wie jy staan
Ek glo dis soms moeilik maar jy moet net weet
Daar is ‘n plek ver buite vrees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam
Ons staan saam

Haal ‘n bietjie asem ons sal dit maak
As ons net kies om saam te staan
Ek weet dis soms moeilik maar as ons probeer
Sal hierdie plek vol vreugde wees

Die lewe is maar somtyds storms
En berge wat ons uit moet klim
En as ek in jou oë kyk sien ek
Daai oggend aan die heel begin

Ja ons was daar toe nog onskuldig
Waar is al die jare heen?
Met ‘n glimlag en ‘n frons op jou voorkop
Het jy gesê dat ons ons staan saam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Haal 'n Bietjie Asem

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du téléviseur
2| symbole en bas de la cible
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid