paroles de chanson / Herman Kleinhans parole / Waar's Jy ? lyrics  | ENin English

Paroles de Waar's Jy ?

Interprètes Herman KleinhansJan Blohm

Paroles de la chanson Waar's Jy ? par Herman Kleinhans lyrics officiel

Waar's Jy ? est une chanson en Afrikaans

Word wakker word wakker ek sal my longe uitblaas
As jy mooi vra en stilstaan teen die muur
My jasse my jasse sal ek elkeen ophang
As die bloed kan vervang word met bier
Daai spook daai spook het my destyds beloof
Dat sy bloedsel kan trek as ek wou

As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo sal moet vrek
En ons sukkel

Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer

Daai grot waarin ek bly het my lankal gesê
Ek moet omsien na die meester daar bo
Maar ek skuil ek skuil en my skoen is al vuil
Maar ek sweer ek sal staan by wat ek sê

As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo sal moet vrek
En ons sukkel

Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer

Die dinge van die stad ek het al eenkeer verdwaal
En my broers is steeds vir my kwaad oor waar ek skuil
Waar’s jy my lief ek dink die mense is siek
Daar is niemand meer wat in angels believe

As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo sal moet vrek
En ons sukkel

Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer

Waar’s jy my lief ek dink die mense is siek
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Waar's Jy ?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid