paroles de chanson / Herman Kleinhans parole / Droom lyrics  | ENin English

Paroles de Droom

Interprète Herman Kleinhans

Paroles de la chanson Droom par Herman Kleinhans lyrics officiel

Droom est une chanson en Afrikaans

Jy hou my vas onder ‘n wasem blou nag jy sê jy hou van September
Ek vertel jou toe van my nuwe hond haar naam was toevallig Lente
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier jy weet
Jy spook by my

Onthou daai dag by die ou plaas skuur jy sê kom ons hou ‘n partytjie
Ons draai en draai toe op die dansvloer jy word ontroer en gaan huis toe
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier jy weet
Jy spook by my

Ek wonder soms sal ek jou ooit weer sien dis al duisend twee en veertig dae
Soms ruik ek nog jou soet parfuum en hoor hoe jy sing en kitaar speel
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier jy weet
Jy spook by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Droom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole en haut du smiley
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid