song lyrics / Herman Kleinhans / 1000 Koffies lyrics  | FRen Français

1000 Koffies lyrics

Performer Herman Kleinhans

1000 Koffies song lyrics by Herman Kleinhans official

1000 Koffies is a song in Afrikaans

Maryke elke keer as ek jou sien wonder ek of ek jou werklik verdien?
Maar dan begin jy te praat en dit maak my dink dat ons iets agter kan laat en
Dit dan mooi sal wees as ons terugkyk maar soos ek vir jou sê dis ‘n besluit
En ek het hom klaar gemaak ek glo jy’s ook amper daar

Ek kan nog daai Sondagoggend ruik
Ek dink ons is uiteindelik in ons koningkryk

Jy’t my uit die donker kom red ek skuld jou 1000 koffies in die bed
Die lewe het my moertoe gemaak en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Onthou jy nog die aand van ses Oktober jy het my gesoen en ek’t belowe
Tot die Here ons kom haal tot die Here ons kom haal

Maryke jy aanvaar my nes ek is en lewe mens bloot vir dit
Moet ek vir jou dankie sê en in jou sal ek ook my tyd belê want
Ek’s moontlik die gelukkigste wat ek ooit was en in ons saamwees lê daar groot krag
Ek glo dit met my hele hart jy kan hom maar kom staan en vat

Ek kan nog daai Sondagoggend ruik
Ek dink ons is uiteindelik in ons koningkryk

Jy’t my uit die donker kom red ek skuld jou 1000 koffies in die bed
Die lewe het my moertoe gemaak en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Onthou jy nog die aand van ses Oktober jy het my gesoen en ek’t belowe
Tot die Here ons kom haal tot die Here ons kom haal

Jy’t my uit die donker kom red ek skuld jou 1000 koffies in die bed
Die lewe het my moer toe gemaak en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Onthou jy nog die aand van ses Oktober jy het my gesoen en ek’t belowe
Tot die Here ons kom haal tot die Here ons kom haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 1000 Koffies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid