song lyrics / Herman Kleinhans / Ons Kan lyrics  | FRen Français

Ons Kan lyrics

Performer Herman Kleinhans

Ons Kan song lyrics by Herman Kleinhans official

Ons Kan is a song in Afrikaans

Lief, het jy my beursie dalk gesien, ek wil gou ry
Laat weet maar as daar iets is wat ek in die dorp vir jou kan kry
Sodra ek terug kom steek ons 'n vuurtjie aan en ek gooi vir jou 'n gin
Dan werk ons gou deur die week se stories, ons kan by Maandag begin

Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag

Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leef selfs op die slegste dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag

Jy het baie stories maar jy hou my op my plek
Die lewe is 'n avontuur, jy't my kaarte oopgevlek
Jy is sonder twyfel 'n handbriek maar jy kleur die lewe in
Somtyds wens ek ons kon sommer weer van vooraf begin

Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag

Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leef selfs op die slegste dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag

(Fiela het die honde al kos gekry?)
(Onthou ook asseblief net om die voordeur te sluit)
(Wat wil jy eet, daar's herderspastei)
(En hoor jy ook daai snaakse geluide, nee ek doen nie maar ek sal maar vir jou netnou gaan kyk)
(Het jy intussen ook al van daai emails geskryf, want daai landheer is seker vir 'n week op ons case)
(En die mense moet ook binnekort salarisse kry)

Kyk daar die maan kom op, ek dink hy's welkom
Ons dink aan die ou dae, die wyn drink op Sondae

Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag

Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leef selfs op die slegste dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Kan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid