song lyrics / Herman Kleinhans / Week Vir Week lyrics  | FRen Français

Week Vir Week lyrics

Performer Herman Kleinhans

Week Vir Week song lyrics by Herman Kleinhans official

Week Vir Week is a song in Afrikaans

Lief ek dink ek het vanaand ′n troue beplan
Daar's selfs ′n boomhuis in die middel van Eersterivier se strand
Nou wonder ek wat jy sal dink van hierdie plan?
Want ek is vrees bevange en ek weet jy's net so bang

So kom ons vat dit week vir week ek is seker daarvan dat ons al twee weet
Dat as ons hierdie weggooi ons mekaar se een sal wees
Wat weggekom het tans my grootste vrees

Kan ons net slaap tot ons wakker raak?
Ek sal dan opstaan en die koffie gaan maak
Solank ek net oor jou kan rol en jy my toelaat
Om jou te soen op jou tempel totdat jy glimlag

Lief ek het vanaand weer opreg besef
Dat ons mekaar moet koester en van onsself red
Hierdie is nie iets wat sommer net gebeur nie
Ek dink ons is in elke liewe aspek perfek

So kom ons vat dit week vir week ek is seker daarvan dat ons al twee weet
Dat as ons hierdie weggooi ons mekaar se een sal wees
Wat weggekom het tans my grootste vrees

Kan ons net slaap tot ons wakker raak?
Ek sal dan opstaan en die koffie gaan maak
Solank ek net oor jou kan rol en jy my toelaat
Om jou te soen op jou tempel totdat jy glimlag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Week Vir Week lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid