song lyrics / Herman Kleinhans / Welkom by die Huis lyrics  | FRen Français

Welkom by die Huis lyrics

Performer Herman Kleinhans

Welkom by die Huis song lyrics by Herman Kleinhans official

Welkom by die Huis is a song in Afrikaans

Proe jy nog die bitter koffie, daai nasmaak het by my gebly
Tog kom ons by 'n punt waar ons net-net kan sê alles is okay
Sal jy nog een keer daai sin opsê?
Waar jy my laat glo ek's 'n beter mens

Ek staan en rook by die agterdeur
Terwyl die ketel op die gasstoof skree
Welkom by die huis
Dis klein maar ons kan dit maar
Werk as ons net hard probeer
Om mekaar te respekteer, alles is okay
So net nie dis kompleks

So gaan ons deur die kaarte met die rooiwyn wat sorg vir lekker lag
Tog kom ons by 'n punt waar ons weet daar kort hoop vir 'n nuwe dag
Sal jy nog een keer daai sin opsê?
Waar jy my laat glo ek's 'n beter mens

Ek staan ek rook by die agterdeur
Terwyl die ketel op die gasstoof skree
Welkom by die huis
Dis klein maar ons kan dit maar
Werk as ons net hard probeer
Om mekaar te respekteur, alles is okay
So net nie dis kompleks

Kom wees weer my beter helfte, dan koester ons saam die tyd
Waar ons in mekaar se arms geluk kan vind, want hierdie is nou huis
Sal jy nog een keer daai sin opsê?
Waar jy my laat glo ek's 'n beter mens

Ek staan ek rook by die agterdeur
Terwyl die kettel op die gas stoof skree
Welkom by die huis
Dis klein maar ons kan dit maar
Werk as ons net hard probeer
Om mekaar te respekteur, alles is okay
So net nie dis kompleks

Ek staan ek rook by die agterdeur
Terwyl die kettel op die gasstoof skree
Welkom by die huis
Dis klein maar ons kan dit maar
Werk as ons net hard probeer
Om mekaar te respekteur, alles is okay
So net nie dis kompleks
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Welkom by die Huis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid