song lyrics / Herman Kleinhans / Fok Vrou 2 lyrics  | FRen Français

Fok Vrou 2 lyrics

Performer Herman Kleinhans

Fok Vrou 2 song lyrics by Herman Kleinhans official

Fok Vrou 2 is a song in Afrikaans

Onthou jy nog daai aand voor lockdown?
Ons ry trekker in die tuin
En as gevolg van daardie saam wees het meeste vreese verdwyn

Dankie Here vir pretensie
Die lewe was vir ons net goed hier
En nou het ons twee vellies en baie dinge om te vier

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek jou pad
Soos 'n helder dag voor die nag of kort week

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek jou weer
Dan kies ek jou weer

Veels onthou jy nog die vliegveld?
En die swem in die rivier
Terwyl die mense besig is om brood te bak en pynappels koop vir bier

Lente bloeisel weer 'n lelie
Knip 'n outjie in die skadu
Dit het gevoel soos vakansie en ons sal nog Thailand sien

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek 'n pad
Soos 'n helder dag voor die nag of kort week

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek jou weer
Dan kies ek jou weer

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek 'n pad
Soos 'n helder dag voor die nag of kort week

Fok vrou ek is erg oor jou en as jou vonke oor my spat
Dan kies ek jou weer
Dan kies ek jou weer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Fok Vrou 2 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid