song lyrics / Herman Kleinhans / Dankie lyrics  | FRen Français

Dankie lyrics

Performer Herman Kleinhans

Dankie song lyrics by Herman Kleinhans official

Dankie is a song in Afrikaans

Ek het probeer uitwerk maar dis onmoontlik
Honderd duisend kilos tussen die skool die veld en die kerk
Ek sweer jy is brawer as meeste mense
Jy het soveel wense vir my waar laat word

Een keer ′n jaar is nie genoeg nie
Ek weet ek moet meer gereeld net bel en dankie sê
Vandag dank ek die Here vir my lewe
Wat Hy gegee het wat jy gegee het

Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid

Jy is my klankbord al vir hoeveel jare
Altyd slaggereed om harde vrae te vra
En as ek gaan stilstaan en my oë toemaak
Onthou ek jou raad jy moet vir my inpraat

Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek ′n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid

Jy't my leer dink aan al die mense
Spesifiek aan die wie minder as ons het
Om te dink daar was jare waar ons min gepraat het
Ek moes 'n plan gemaak het
Ek wil dit net sê

Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid

Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek ′n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid
Jy is ′n rots jy’s 'n anker
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid