song lyrics / Gerhard Steyn / In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie lyrics  | FRen Français

In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie lyrics

Performer Gerhard Steyn

In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie song lyrics by Gerhard Steyn official

In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie is a song in Afrikaans

Gewond met vrees
Hoe kan ‘n man dan leef?
Die grond waarop ek loop
Is lankal duur gekoop

Met die kreun en kraak van sweet en ossewa
Ja my hart sal brand vir ‘n beter land
Soos ‘n fakkel in die nag

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen amen

Geloof versterk as donker ons wil perk
Hou vas aan lewenslyne deur storms en woestyne
Ek is lief vir ons land hoop bly aan ons kant
Ja my hart sal brand vir ‘n beter land soos ‘n fakkel in die nag

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen

O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
O dis ‘n liefdesoorlog vir my land
O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
Ek weet ek weet vir Suid Afrika’s ek in vir 'n pond en 'n pennie

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen

O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
O dis ‘n liefdesoorlog vir my land
O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid