paroles de chanson / Gerhard Steyn parole / In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie lyrics  | ENin English

Paroles de In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie

Interprète Gerhard Steyn

Paroles de la chanson In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie par Gerhard Steyn lyrics officiel

In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie est une chanson en Afrikaans

Gewond met vrees
Hoe kan ‘n man dan leef?
Die grond waarop ek loop
Is lankal duur gekoop

Met die kreun en kraak van sweet en ossewa
Ja my hart sal brand vir ‘n beter land
Soos ‘n fakkel in die nag

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen amen

Geloof versterk as donker ons wil perk
Hou vas aan lewenslyne deur storms en woestyne
Ek is lief vir ons land hoop bly aan ons kant
Ja my hart sal brand vir ‘n beter land soos ‘n fakkel in die nag

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen

O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
O dis ‘n liefdesoorlog vir my land
O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
Ek weet ek weet vir Suid Afrika’s ek in vir 'n pond en 'n pennie

In vir 'n pond in vir 'n pennie
Ek gaan nie sommer lê nie
Passop om op my hart te trap
Dink mooi om aan my huis te vat

My land lê in skerwe hoe moet ons kinders erwe?
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen

O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
O dis ‘n liefdesoorlog vir my land
O dis ‘n liefdesoorlog net vir jou
Ek sal my laaste bees verkoop vir ‘n beter land en ‘n bietjie hoop
Amen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In Vir 'n Pond In Vir 'n Pennie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole à droite de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid