paroles de chanson / Gerhard Steyn parole / Cappuccino lyrics  | ENin English

Paroles de Cappuccino

Interprète Gerhard Steyn

Paroles de la chanson Cappuccino par Gerhard Steyn lyrics officiel

Cappuccino est une chanson en Afrikaans

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou

Net soos die somerreën
Kan ek jou sambreel leen?
En as jy sê jy’s lief vir my
Het ons twee ‘n probleem

Net soos ‘n waatlemoen
Wil ek jou lippe soen
En as jy sê jy’s lief vir my
Wil ek dit heeltyd doen

Ek wil alles van jou weet (Alles van jou weet, alles van jou weet)
Ek wil alles van jou weet (Alles van jou weet, het ek iets vergeet?)

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful
Jy’s bladdy beautiful

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful

Warm soos die son
Jy’s die mooiste blom
En as jy sê jy’s lief vir my
Het jy my om en dom

Ek wil alles van jou weet (Alles van jou weet, alles van jou weet)
Ek wil alles van jou weet (Alles van jou weet, het ek iets vergeet?)

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful
Jy’s blady beautiful

Is daar iets wat ek vergeet?
Ek weet jy’s beautiful maar
Is daar nog iets wat ek moet weet?

Jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful

Ja jy ja jy ja jy’s die room op my cappuccino
Ek droom jy dink ek verdien jou
Almal kan sien jy’s beautiful
Ek droom jy dink ek verdien jou
Die room op my cappuccino
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Cappuccino

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid